PA
Piet A
1 reviews | Active since Feb 2024
14 Feb 2024, 14:05
My seun het 3 keer by julle besigheid gedoen en het my verseker dat ek goeie diens sal kry, maar ek het nie besef dat ek sulke goeie diens sal kry nie
My seun het 3 keer by julle besigheid gedoen en het my verseker dat ek goeie diens sal kry, maar ek het nie besef dat ek sulke goeie diens sal kry nie. Van die eerste telefoon gesprek tot by die gawe jongman wat die voertuig afgelewer het 10 uit 10 Ek spreek ʼn seën oor julle almal uit Nogmaals dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Thys Auto's replyOfficial
14 Feb 2024, 14:17Baie dankie Piet vir jou besonderse terugvoering. Ons waardeer jou ondersteuning en ons sien uit om weer in die toekoms met jou besigheid te doen.
Thys Auto's reply14 Feb 2024, 14:17
Official
Baie dankie Piet vir jou besonderse terugvoering. Ons waardeer jou ondersteuning en ons sien uit om weer in die toekoms met jou besigheid te doen.
