JH
Janico H

1 reviews | Active since Feb 2023

14 Feb 2023, 11:48

Ek is heelwat tevred...

Ek is heelwat tevrede met Thys Auto se diens wat hulle lewer👍🏼👍🏼

0
Replies (1)
Thys Auto
Thys Auto's reply14 Feb 2023, 14:54
Official
Goeiedag Janico
Baie dankie vir jou terugvoering. Dankie dat jy ons vetrou met die koop van jou nuwe voertuig.
Ons waardeer jou as een van ons lojale kliënte en hoop om jou weer in die toekom te sien.