WW
Willem W
1 reviews | Active since Mar 2023
17 Mar 2023, 11:24
Ek is baie gelukkig ...
Ek is baie gelukkig met my newe Ford Figo ek het lank gesoek na n goeie Kar en nou het ek dit en ek is baie happy.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Thys Auto's replyOfficial
17 Mar 2023, 12:31Goeiedag Willem. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly ons kon jou help met die koop van jou droom voertuig! Baie dankie dat jy ons kies en vertrou. Geniet hom!
Thys Auto's reply17 Mar 2023, 12:31
Official
Goeiedag Willem. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly ons kon jou help met die koop van jou droom voertuig! Baie dankie dat jy ons kies en vertrou. Geniet hom!
