A
Aloytiuse

1 reviews | Active since Aug 2022

18 Mar 2024, 16:48

Baie tevrede met die...

Baie tevrede met die diens 10 uit 10

0
Replies (1)
Thys Auto
Thys Auto's reply18 Mar 2024, 18:41
Official
Goeiedag Aloytiuse.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om jou te ontmoet en met jou besigheid te doen. Ons waardeer jou as een van ons lojale Thys Auto kliënte. Geniet jou voertuig!