LM
Lezelle M

1 reviews | Active since Dec 2015

02 Dec 2015, 23:23

Very bad Service

Hi<br> <br> Ek het n kar gekoop by Thrift Car Sales Dieprivier kaapstad. Ek het eerste ****ak gemaak op 1 Junie 2015. Op 6 Junie 2015 het ek die ****rak gaan teken en weggery met die voertuig (Datsun Go) waarmee ek baie gelukkig was. 2 Weke later het die kar begin probleme gee en wou nie start nie. en het hulle gebel en dit raporteur waar daar niks gedoen was nie (of altans geen terugvoering nie). Ek het elke keer opgevolg en elke keer was dit verskonings. Hulle het toe die kar kom haal en vir toetse gestuur waar hulle geen probleem gevind het nie. Na 3 keer se kom haal het ek gese ek soek n nuwe kar. Ons het na omtrent n maand n return of goods gedoen. Nou tot en met datum wat ek die nuwe kar vir 2 maande en 2 weke het, het ek nogsteeds nie die nr plate, spaar sleutel en boekies gekry nie. Dit was intussen weg en toe is dit gevind maar is in JHB en so loop die stories net aan. Die dame by hul Milnerton tak Marian wat dit blykbaar hanteer het n houding gegooi nadat ek haar gese het ek is nou moeg om agter hulle aan te bel. Ek was belowe ek sal dit laas week woensdag kry en toe vrydag en nou is dit alweer n week later waar geen een ****ak gemaak het met n jammer of iets nie. <br> Wat doen mens?

0
Replies (0)