1 reviews | Active since Dec 2021
bad services
Goeie dag mense hierdie is n vriendelike waarskuwing.my kar was Amper 3 weke by The Workers Automotive in vredenburg om net my kar se clutch reg te maak.na Al die wag en stress.is my kar nog nie reg nie .die clutch werk nogsteets nie en nou werk my brieke ook nie meer nie .so mense.ek het die ou R13530.00 betaal net om my kar terug te kry .hy Moes net die slave cylinder reg maak.maar elke Keer is daar net meer dinge wat hy wil aan werk.die man dink omdat ek n vrou is is ek dom..mense dink jy wil jou kar reg he as jy hom na n mechanic toe vat. want jou eie man kry nie tyd nie.dan jaag daie mechanic net bollie aan.jy gaan spyt wees.my kar het brake fluid orals enjin nie behoorlik vas nie.dis bad.ek het bewyse van als.en boonop se hy hy het my quarter vir n C class mercedes benz. maar ek het 3 kreer gese dis n B class mercedes benz cdi.
