BN
Burnadette N

1 reviews | Active since Aug 2020

07 Sept 2020, 13:56

Bad quality Crockery RESTAURANT

Absolute SLEGTE GEHALTE restaurant. LACK SMALLER DETAIL

1. Geen (COKE Original)/ (FRUIT JUICE) van enige aard beskikbaar (1 maand na LEVEL Lockdown aangekondig is)

2.Kliente moet wag vir kos want nie genoeg eetgerei beskikbaar (Comment deur kelnerin)

3. Bruin gevlekte,onder gechipped borde waarop kos bedien word.

0
Replies (0)