HM
Helena M
1 reviews | Active since Oct 2016
31 Oct 2016, 10:56
Kommunikasie is baie belangrik, selfs al kan jy NIE lewer wat bestel is nie.
<p>Daar word vir jou gesê 'n bestelling neem 'n maand, en dan na drie maande se gesukkel en verskonings word daar nie boodskappe en oproepe beantwoord nie. 'n Rep kry die skuld vir die swak kommunikasie en jy as kliënt het nooit van 'n rep geweet of met 'n rep gewerk nie, maar met die eienaar self. Wanneer jy die bestelling kansseleer (want dis 'n week en 'n half voor jou troue) kry jy terugvoer dat die bestelling skielik klaar is en versend sal word.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)