nC
nelia C

1 reviews | Active since Oct 2015

15 Oct 2015, 14:42

beste **** ooit

Om te dink hoeveel mense daagliks gevang word deur vir n kompetisie te val. Ongelukkig is dinge te goed om waar te wees. Ek is ook genader deur coralie vir my trou fotos en lee beloftes maak mar net skuld op die ou einde en ons almal se storie is presies dieselfde. Groot jamerte om jou te geglo het coralie. Jyt baie mense regtig laat glo in iets wat nooit bestaan het nie. Gelukkig sal jy eendag rekenskap moet gee so sterkte daarmee! Voel saam al die mense wat deur The wedding design magazine gevang is.

0
Replies (0)