MM
Maryke M

1 reviews | Active since Apr 2016

22 Apr 2015, 14:44

Steel mense se geld

Vandag het ek met Aslin gepraat en Roland gepraat oor die kanselasie van polis.My dogter het haar arm gebreek die 6de april ek het inges***el om n claim in te sit sodat ek die hospitaal bybedtaling kan maak. Toe ek bel om die claim in te sit word daar vir my gese eers wanneer sy 24 uur in die hospitaal is ek het toe aangevra vir die recordings van die dag toe ek aangesluit het. Dit so 7 dae vat. nou na 12 Dae moet ek terugs***el en my polis kanselleer word daar vir my gese maar hulle debit order syteem werk so. ek het nie eers klaar geluister nie. Ek wil net seker maak julle steel nie verder my geld nie want ek kan ongelukkig nie vir iets betaal wat ek nie ontvang nie. Is daar eninge iemand in Unlimited wat wel n diens kan lewer en verseker dat my ek nie verder geld betaal vir mense wat nie n diens lewer nie.

0
Replies (1)
The Unlimited
The Unlimited's reply22 Apr 2015, 14:47
Official
Hello mduplooy,

Thanks for letting us know you've had problems with our service - we always appreciate our customers giving us feedback (good or bad) so that we can improve your experience with us.
After all, without you, we wouldn't exist, so you can be sure I am personally going to follow up on your complaint and will get back to you within 24 hours with some answers.

Regards
Kajal