RC
Ryno C

1 reviews | Active since Mar 2022

01 Jul 2023, 14:26

Patetiese diens.

Dit moet eintlik 0 sterre wees maar die opsie bestaan nie. Ek wag al vir 2 weke vir die mense om trug te kom na my toe oor n probleem wat ek het met my rekening en dit is nie die eerste keer nie. Daar word ge vra dat ju informasie stuur wat jy reeds in die vorige epos ge stuur het en dan ignoreer hulle ook jou. Bly weg van die maatskapy af of hou hulle net baie mooi dop.

0
Replies (1)
The Unlimited
The Unlimited's reply01 Jul 2023, 15:28
Official
Hi  Ryno,

Thanks so much for reaching out. Your feedback will help us do better for you and for all our customers. We're here to help and make this right for you.

We've just had a look at our system and we see that your issue was already logged with our back end. We promise to provide you with an update on Monday morning. 

You're part of The Unlimited family, and we'll make sure we get this sorted.