WH
Willem H
1 reviews | Active since Aug 2023
04 Aug 2023, 12:09
Kan nie die rekening stopsit nie
Ek het nie 'n vaste werk en het glad nie die SIM gebruik nie. Toe daar geld in my rekening in kom - het hulle dit als uitgetrek en gese ek is agterstellig met die rekening WAT EK GLAD NIE GEBRUIK NIE! Ek het gebel en nie die persoon verstaan wat met my gepraat het. Ek het gevra dat iemand wat Afrikaans praat moet my help. Dis nou weer 'n maand en die rekening is nog nie gekanselleer. Moet ek nou my bank rekening verander om ontslae te raak van hulle?
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)The Unlimited's replyOfficial
04 Aug 2023, 14:05Hi Willem,
Ons is rerig baie jammer vir die ervaring en die frustrasie wat dit veroorsaak het. Ons is hier om te help om dit vinnig vir jou op te los.

'n Lid van ons span sal jou binnekort ****ak.
The Unlimited's reply04 Aug 2023, 14:05
Official
Hi Willem,
Ons is rerig baie jammer vir die ervaring en die frustrasie wat dit veroorsaak het. Ons is hier om te help om dit vinnig vir jou op te los.
Ons is rerig baie jammer vir die ervaring en die frustrasie wat dit veroorsaak het. Ons is hier om te help om dit vinnig vir jou op te los.
'n Lid van ons span sal jou binnekort ****ak.
The Unlimited's replyOfficial
04 Aug 2023, 15:14 Hi Willem,
Ons het probeer bel maar ons het jou stemposbus bereik. Bevestig asseblief die beste tyd om terug te s***el.
Ons bevestig dat hou polis gekanselleer is.

The Unlimited's reply04 Aug 2023, 15:14