NM
Nicky M

1 reviews | Active since May 2015

05 May 2015, 11:36

Bad service

Ek is baie ongelukkig oor die diens van easimed Unlimited die dag toe Johannes ons kom sien het was dit gese vir ons almal in die kantoor dat ons oor die toonbank by enige LETWEL enige apteek kan medisyne kan koop sonder om dr toe tegaan maar nadat ek vandag net n hoes stropie wou koop toe word dit gese sorry gaan dr toe nou vir wat wil ek dit doen? As ons van dag een af geweet het ons moet dr toe hardloop net vir n neusloop of hoes het niemand dit aanvaar nie . Dink julle vir een omblik my baas gaan dit toelaat as ek elke t****e of derde week net gou so 2 of 3 ure wil afvat net om dr toe tegaan vir n hoes of iets kleins dink nie so nie .

0
Replies (1)
The Unlimited
The Unlimited's reply05 May 2015, 12:08
Official
Hello nickymostert,

Thanks for letting us know you've had problems with our service - we always appreciate our customers giving us feedback (good or bad) so that we can improve your experience with us. After all, without you, we wouldn't exist, so you can be sure I am personally going to follow up on your complaint and will get back to you within 24 hours with some answers.
Regards, Fred