EM
Esbe M
1 reviews | Active since Feb 2021
16 Feb 2021, 21:19
Swak stink dronk eiennaar
Swakste slegste eienaar. Die kos was uit die boeke uit, waiter was puik. Toe ons betaal verskil pryse van wat hul adverteer. Vriende voor ons betaal R69 vir hul special ons moet R79 betaal, toe ons navraag doen toe word ons deur dronk eienaar gevloek en geskel. Kla ons om R40 meer te betaal. Ons het onder andere 500gr steak bestel maar 300gr gekry. So dit was sy rede om ons aan te val. Ek kry skaam my dogter was saam ons daar. Sy begin huil, want hy het waiter aangevat. Ek wou die plek promote, maar na vanaand se ondervindi NEE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)