MS
Marnu S

1 reviews | Active since Aug 2025

01 Aug 2025, 09:53

Happy Client

Hi ek is so jammer🤦🏼♀, ek het gehoor my dogter het nou ander planne so ek gaan nie meer na jou plek kan kyk nie (finances laat dit nie toe nie). Baie baie dankie vir jou diens, ek moet eerlik wees, jy is die EEN agendt wat actually wil werk en mense hel...die res is net useless. As ek weer huis soek bel ek jou dadelik. Hoop die company waardeer jou. Groete Retha

Ek is lus en post sommer tannie se comment op Hallo peter😁😝

Dankie

asb doen, ek is eerlik, die res MOET dit sien😜

😁Awesome dankie tannie ek maak so

0
Replies (0)