AJ
Anca J

1 reviews | Active since Apr 2019

13 Sept 2019, 12:19

The Pro Shop TOPS !!

Baie dankie aan Werner Wessels vir uitstekende diens !! Ek het vanoggend ges***el ivm items te veel op my strokie. Ek het dit regtigwaar nie verwag nie maar hy het die bedrag binne 'n uur aan my laat terugbetaal ! Baie dankie , julle sien my beslis weer !

0
Replies (1)
The Pro Shop
The Pro Shop's reply13 Sept 2019, 12:45
Official
Hi Anca J

Dankie dat u die tyd gevat het om ons te laat weet oor hierdie uitstekende ervaring in ons winkel. Ons sal seker maak dat hulle hierdie boodskap kry.

The Pro Shop span