ll
lombard.jomarie.jomarie lombard.jomarie.jomarie

1 reviews | Active since Jul 2017

25 Sept 2018, 13:22

Very disappointing family day event

Ons het kaartjies gister gekoop gehad vir ******* se optrede op Braaidag - Die aangeleentheid was bitter swak georganiseer!! Ons is so teleurgesteld, dit was letterlik 'n vetrapping van mense en nie om eers te praat van al die dronk mense nie. Mense het jou gedruk en gestamp en selfs drank op my verloofde uitgegooi. Daar was geen regulasies in plek nie en die kaartjies was "ge-oversell". Ons was van die mense wat eerste ons kaartjies geboek het meer as 'n maand terug. Hoe kan julle so baie mense toegelaat het as daar nie eers genoeg spasie is nie?! Dit was egter nog geadverteer as 'n "family day event" ook wat glad nie die geval was nie. Julle het ook 'n "burger special" geadverteer waar dit duidelik sê dit is braaidag maar die special is nogsteeds aan en dit was nie eers beskikbaar nie?! Ons het van ver afgery. Dit was regtig 'n onaanvaarbare ondervinding.

0
Replies (0)