AM
Andrien M
1 reviews | Active since Feb 2024
01 Feb 2024, 17:09
UITSTEKENDE DIENS MET DIE AANKOOP VAN BELT BUCKLE
Ek het aan hulle n epos gestuur met n navraag, gedink ag ek sal niks hoor, hulle epos my toe en sê die nr wat ek gegee het kom by iemand anders uit, ek ht toe perongeluk n vingerfout gemaak. Ek hul terug geepos en hulle my gebel oor my navraag en was heletyd met my in ****ak oor vordering ens. Baie goeie diens, doen so voort, want dis iets wat skaars geword het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)