1 reviews | Active since Jun 2017

24 Jun 2017, 10:47

Swak en ***** bartenders

<p>Het gisteraand uitgstap sonder om my tab te betaal.Toe ek terug stap en gaan betaal,beskuldig die meisie agter die bar my dat ek dit aspris gedoen het en sit toe ekstra bedrag by die rekening by.Dit voor een van my groot kliente.Ek beskou dit as uiters ***** as ook baie kinderagtig van die bartender.Was n gereelde ontmoetings plek vir my met kliente maar die was defnitief die laaste gewees.</p>

0
Replies (0)