AM
Andreas M

1 reviews | Active since Jan 2017

23 Feb 2018, 07:54

Voortreflike diens

Voortreflike diens.Ek is werklik beindruk deur die wyse waarop veral J**** die enkele probleme wat ek ondervind het, opgelos het. Dit was net `n plesier om met julle sake te doen en julle sal beslis weer van my hoor.

0
Replies (0)