TP
Theresa P

1 reviews | Active since Jan 2013

19 Feb 2021, 09:58

Trou slaap plek nl. The Mighty Apies River Venue

Sonja Carter *** My dogter Bianca Pretorius het n R1500 deposito betaal bd plek, nou is die troue af en die mense weier om haar R1500 trug te gee aan haar, k het email vd gesprekke tussen hulle 2 met voice notes Die kinders het die geld nou modig en die triue was beplan vir 11 Junie maar Covid het nou alles weer onderste bo, die proof of payment het k ook en ja daar is bja stories nou, kan julle asb help en dan in ****ak kom met my dogter Bianca Pretorius *** Bianca se email adres is *** Asb die saak sloer nou bja lank en bja beloftes word gemaak van Mighty Apies af deur Sonja Carter Bja dankie

0
Replies (0)