AF
Alicia F

1 reviews | Active since Jan 2022

20 Jan 2022, 21:34

Mattress Warehouse Bloemfontein.. Aan Pieter,Malcolm,Derick en Sello Baie dankie vir vinnige,vriendelike diens ,ek het onlangs n bestelling gemaak vir nóg n matras en omdat dit desember was het meeste fabrieke toegemaak,hulle het so goed opgevolg en my

Mattress Warehouse Bloemfontein..

Aan Pieter,Malcolm,Derick en Sello

Baie dankie vir vinnige,vriendelike diens ,ek het onlangs n bestelling gemaak vir nóg n matras en omdat dit desember was het meeste fabrieke toegemaak,hulle het so goed opgevolg en my op hoogte gehou van die prosedures ens(alhoewel ek nie omgegee het om te wag nie ) Baie dankie vir dit ek wardeur dit en die produkte is puik.

Dankie ook vir die "laybuy"opsie,dit help vreeslik baie. Julle sal defnitief weer van my hoor wanneer ek my volgende bestelling insit.

Groete Alicia

0
Replies (1)
The Mattress Warehouse
The Mattress Warehouse's reply21 Jan 2022, 09:32
Official
Good day, Alicia

Thank you so much for taking the time to give us such a great review and for sharing your experience with us. 
It's an absolute pleasure to provide you with such a dedicated service.
We know that Pieter, Malcolm, Derick, and Sello from our Bloemfontein Team will be truly humbled by the great feedback.
It's an absolute pleasure to keep our clients informed and provide options that assist you in the best way.

You are always welcome

Believe it is safe to say we made a customer for life. 
Thank you for your valued support. 

Kind regards,
The Mattress Warehouse