KC
Karina C

1 reviews | Active since Jul 2020

04 Sept 2023, 21:35

Uitstekende diens!! My meubels was hanteer of dit hul eie meubels is -nie een krap of skeur nie

Uitstekende diens!! My meubels was hanteer of dit hul eie meubels is -nie een krap of skeur nie. Ek was op hoogte gehou gedurende die hele trek bv. hoelaat die meubels op getel word, wanneer aflewering sal wees en of hulle oppad is ens ens. Die beste trek diens wat ek tot hede gebruik het. PS. die pryse is ook billik.

0
Replies (1)
The Lady
The Lady's reply05 Sept 2023, 04:57
Official
Dankie Karina - we are so glad to hear you are happy with our service ☺️