AN
Attie N

1 reviews | Active since May 2019

01 Jul 2024, 12:37

SWAK Diens van THC

Gedurende 2022 het ons tuisgegaan by Season Golf and Spa. Ek sal dit nie vergeet nie want dit was Dinsdag 10 Mei wat my dogter baie siek geword het.Ons het gekla oor die netheid van die plek, fordyne wat vuil mis en ander probleme. Alle mooi beloftes is gemaak. Ek het paar maande later weer presies dieselfde unit geboek en sowaar GEEN verandering of verbetering aan die situasie gewees nie. So het ons ook by Dunkeld Coutry Estate geboek. Ek het weer klagtes rapporteer en geen persoon kom terug na jou nie. Die dak het so gelek dat ons nie eers in die bed kon slaap nie, moes op enkel beddens slaap en skuif sodat ons nie nat word as dit reen nie. Ek het al verskeie gesprekke gehad met THC omdat ek nie my nuwe boek of katalogus kry nie maar hulle steur hulle bloot net nie daaraan nie. En as jy gaan kyk op die website wat punte verkoop is daar meer as 300 opsies om punte te koop vanaf R100 tot R200 maar THC se prys is byna R3000.00. Dit laat mens baie vrae vra. Ek het gevra oor bookings oorsee en niemand gee terugvoer nie. Maar die nuwe opsies soos die Signature club ens ens is daar net om weer beloftes te maak en nie diens te lewer nie. Dit raak die kredietwaardigheid van THC en mens moet besluite neem of dit nog die moeite werd is om elke jaar se fooie te betaal as die diens so swak is.

0
Replies (2)
The Holiday Club
The Holiday Club's reply01 Jul 2024, 16:44
Official
Dear Mr van Niekerk

Thank you for taking the time to share your concerns with us. We must sincerely apologise for the inconveniences that you have been experiencing, and confirm that a Consultant has since been in touch with you to discuss them further. 

We confirm that we are currently investigating your query, and will be in further contact with you regarding an outcome. 

Kind Regards
The Holiday Club 
AN
Attie N's update01 Jul 2024, 17:51
Reviewer Update
More than once I had this response of somebody will get back to you but nothing yet. I even asked the manager of Dunkeld to contact me, and he was too busy as he was on the golf course. I will add to my review once I am satisfied.