JM
Joey M
1 reviews | Active since Oct 2020
22 Feb 2023, 13:59
Holiday Club Diens
Ons ondervinding oor baie jare is dat,as HC nie plek het by die plek van jou keuse nie,hulle probeer om elders plek te kry.As n mens betyds bespreek is daar gewoonlik nie probleme nie.As n mens die plek ken en jy het n kaart daarvan ,probeer hulle selfs om die eenheid van jou keuse vir jou te bespreek. Ons het net lof vir HC.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)The Holiday Club's replyOfficial
22 Feb 2023, 16:08 Liewe Joey
Baie dankie vir die pragtige kompliment. Ons streef baie hard om te verseker dat ons lede se versoeke tot die beste van ons vermoë bevredig word. Ons will graag hê dat al ons gaste onvergeetlike vakansies moet geniet en in die proses wonderlike herinneringe skep.
Ons kan nie wag om jou met jou volgende bespreking te help nie.
Vriendelike groete
The Holiday Club
The Holiday Club's reply22 Feb 2023, 16:08
Official
Liewe Joey