PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

24 Mar 2016, 16:14

Geen Terug Voering

Ek het verskeie e-mail vir hulle gestuur maar reageer glad nie op die e-mail nie.<br> Ek weet nie hoekom ek altyd deur Hallo [URL Removed] moet werk om enige reaksie uit hulle te kry nie.<br> Ek sal maar in die toekoms in die eerste plek na hallo [URL Removed] toe gaan en nie my tyd mors om mail na hulle toe te stuur nie.<br>

0
Replies (1)
The Holiday Club
The Holiday Club's reply29 Mar 2016, 08:32
Official
Hello Ryk,

Thank you for your post.

As discussed, your statement was emailed to you on 24 March.

Please accept our sincere apologies for the service breakdown you experienced. We trust the matter has been resolved to your satisfaction.

Warm Regards

The Holiday Club