1 reviews | Active since Dec 2020
Slegte diens nog
Eerstens wil ek se die personeel is vrek ongeskik. Ons het borde, mese en vurke sowel as glase by hulle gehuur. Die goed was gechip en so vuil ons moes dit oor was.
Ons praat al amper 3 maande met die dame om seker te maak alles is reg en geteed net om op tel tel vrydag. Toe ons daar kom is alles verkeerd en nog op ons 1ste bestselling se goed. Die dame wat daar was het ongeskik begin raak omdat sy die verkeerde invoice gehaad het. Vandag toe ons die goed terug neem gee sy vir ons net R75 terug waar ons meer geld moes kry.
Hulle regtig ongeskik, n mens moet n afspraak maak maar die dame antwoord nooit eers haar foon om n afspraak te maak nie, hulle facebook blad werk ook nie ordentlik nie.
Ek sal hulle nie vir iemand aan beveel nie. Regtig swak diens.
Best regards,
Best regards,
