KJ
Keena J

1 reviews | Active since Jun 2015

09 Jun 2015, 16:27

Patetiese Diens

Ek het 'n aankope gemaak op 24 April 2015. Een van die items wat ek gekoop was te klein. As gevolg van werksverpligtinge kon ek nie by die winkel (Fashion Express Paarl) uitkom nie en het ek slegs vandag n kans gekry. Met my aankoms daar het ek aan die kassier/verkoopspersoon verduidelik wat die situasie was sy het toe na haar bestuurder gegaan. Terug na my gekeer en net gese dat die bestuurder se dat hulle nie die jeans terug kan neem nie. Ek het haar gevra of daar regtig niks is wat hulle aan die situasie kan doen nie, of ek dalk nie 'n ander item in daardie item se plek kan neem nie, en net prontuit nee geantwoord. Ek wil net baie graag weet wat moet ek nou met die jeans doen?Ek het dit nog nooit aangehad nie, sien nie waarom hulle dit nie terug kan neem nie. Hulle diens is ook baie pateties, dit is nie die eerste keer dat mens met onvriendelike uitkyk daar ontvang word nie. Ek wil ook baie graag weet is julle veronderstel om op 'n sondag toe te wees?en maak julle op 'n weeksdag 5uur toe? Baie baie ongelukkig na ek 70% van my klere daar koop

0
Replies (1)
The FIX
The FIX's reply12 Jun 2015, 15:42
Official
Hello Keena Julies,

Thank you for bringing this to our attention. We try our best to offer all customers great customer service and are disappointed that you had this experience. We apologise for any inconvenience caused. We will send your comments to the Area Manager and they will contact you directly.

Your patience and understanding is appreciated.

Best regards,