JJ
Jeremy J

1 reviews | Active since Jan 2020

18 Jun 2024, 14:44

****s & *****s

Middag.

Se gou vir my hoe kom julle by R110.32c uit, as ek vir 6.5 ure gewerk het? Tegnies gesproke, 7.5 ure maar ek neem aan julle trek die uur van my lunch af. So dan het julle my nie die bedrag per uur betaal wat afgespreek was in die so-called interview nie. Want as ek vir R27 per uur gewerk het, moes ek R175.50c gekry het en as ek teen R28 per uur moes gewerk het, moes die bedrag R182 gewees het. Die bedrag van R110.32c wat in my rekening betaal was, beteken dan ek het teen R16.97c per uur gewerk. Julle kon my maar geblock het op WhatsApp nou na julle ***** gedrag, ek is baie baie gewild op Tik Tok, gaan search gerus vir @jigza_7646 en kyk hoeveel followers ek daarop het, hoeveel comments en likes ek op elke video kry, gaan kyk my Facebook profile ook gerus. Julle wil hierdie soort speletjie met my speel, kom ek bewys aan julle hoe maak ek aan almal bekend wie en wat Fish & Chips Co. se "bestuur" is, hoe julle julle employees se name beswadder in interviews, hoe julle hulle onder die broodskaal betaal en wanneer hulle betaal word, word daar nog van daardie geld gesteel ook nog.

Julle winkel gaan elkgeval nie vir lank oop bly nie want julle pryse is belaglik, die sales is pateties per dag, julle sal elkekeer mense soek om by julle te werk want julle is onprofesioneel in interviews. Ek gaan julle winkel met sy adres en logo NOU op my Tik Tok, Facebook en WhatsApp expose en almal bewus maak dat dit nie die moeite werd is om vir Fish & Chips Co in Paarl te gaan werk nie. Die probleem le nie by die winkel se employees nie, maar by die winkel se bestuur self. Ek is glad nie bang vir julle eienaars of hoofkantoor se dreigemente agterna van lawsuits en defamation of character bull **** nie, I am within my rights to make everyone aware of the bull**** you guys are busy with, paying people under the belt and then on top of it, still ****en rob them. Good riddance, cause I really would not have stayed there for very long. The UIF I currently receive every month, that's even more then the monthly salary I would've received from you 🤣🤣🤣🤣 ****EN pathetic if you ask me, my aunt who's a domestic worker pays more then your staff 🤦🏻♂️

Groete Jeremy Joseph

0
Replies (0)