1 reviews | Active since Feb 2019
The Debt Expert kom nie hulle beloftes na!!!
Op 31 Augustus 2018 het ek n brief ontvang van The Debt Experts dat my skuld betaal is en alles afgehandel is na n tydperk wat hulle my gehelp het. Vandag, 17 Augustus 2021, amper 3 jaar na my afhandeling en 3 jaar sonder enige skuld, gaan ek om my selfoon ****rak te hernu net om te hoor dat ek nog steeds n slegte krediet naam het en dat ek nie my selfoon ****rak kan hernu nie. NADAT The Dept Experts my verseker het dat my naam skoon is en dat my krediet rekord hersien is en dat ek nou weer in die "groen" is. Hoekom het ek, na so n lang tyd, nog steeds n slegte krediet rekord nadat hulle my verseker het dat alles nou afgehandel is. Dis uiterste slegte diens. Die briewe wat hulle.my gestuur het, beteken absoluut niks. THE DEBT EXPERTS moet my naam van die "rooi lys" afhaal. En hulle DOEN DIT NIE!!!!! Ek soek antwoorde asb.
