Great service delivered

Goeie diens gelewer deur The Cradle Constructions.

Ek het talle kwotasies gekry om aan te bou by my woning in Noordheuwel, Krugersdorp, waar hulle kwotasie by ver die beste was.

Na die kwotasie aanvaar is, het die eienaar van die besigheid na my toe gekom en presies gese hoe hulle te werke sal gaan. Hul beraamde tydperk was om en by 3 maande, waar hulle selfs 'n paar weke vroeer klaar was. Alle vullis en bourommel was van die erf af verwyder en hulle het my met n skoon erf gelos.

Ek met 'n geruste hart "The Cradle Construction" aan enigeen voorstel wat 'n bouprojek op hande het. Jacques en sy manne kom profesioneel voor en hul werk is van die beste gehalte.

Sal hul beslis weer gebruik indien nodig