1 reviews | Active since Dec 2020
The Courier Guy Worst maintenance Pudo locker........in JAN KEMPDORP Ek is al moeg gekla by The courier guy Vryburg Ek Pudo vrek baie (dink jy weet ) baie dae maak ek die locker vol. Deesdae word die locker nie meer gediens nie en al hoe meer lockers maak nie toe. Daar is 2 xsmall lockers wat nou al nie werk nie In die verlede was die locker gereeld gediens Deesdae gebeur dit nie meer nie Pudo het gereeld ook bussies binne skoon gemaak Dit gebeur ook nie meer nie Kan jy dit asb aand julle Pudo verteenwoordiger rapporteer Baie dankie Chantel
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.