PR
Pieter R
1 reviews | Active since May 2019
26 Dec 2019, 13:29
Verseker geen aanbeveling van my af nie
Ek het 'n pakkie reeds gestuur op 17 Desember 2019 met oornag diens. Tot vandag is dit nie afgelewer nie. Die pakkie was 'n kersgeskenk wat betyds gestuur was. Ek is sal sowaar niemand verwys na hulle toe nie en gaan ook geen verdere pakkies deur hulle stuur nie. Dit is nie die enigste pakkie wat laat of oopgemaak is nie. Ek het dit probeer opvolg maar geen terugvoering na 15 oproepe gekry nie. Dus wees maar versigtig. R15 verskil tussen die ander koerier dienste en hierdie besigheid gaan jou baie ongerief spaar.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)