CK
Christelle K

1 reviews | Active since Aug 2015

21 Aug 2015, 14:55

Uitstekende diens!!!!

Baie, baie dankie Dawid Smit van The Courier Guy vir uitstekende en vriendelike diens! Dawid het uit sy pad gegaan om te reel dat 'n baie belangrike pakkie blitsvinnig by sy bestemming uitkom. Hy het defnitief meer gedoen as wat van hom verwag is! Baie dankie Dawid!

0
Replies (0)