MA
Mariana A

1 reviews | Active since Nov 2023

01 Nov 2023, 15:40

Swak diens van Courier Guy Vredendal

Kan nie kla oor Vredendal tak Wes Kaap se diens nie, want daar is geen diens nie. Geen hulp word aangebied, vir 1ste keer gebruikers nie oor die algemeen swak en glad nie hulpvaardig nie.. Sit en eet by toonbank wat regtig onprofesioneel is.

0
Replies (0)