GO
Gert O
1 reviews | Active since Feb 2023
08 Feb 2023, 14:34
Swak diens
Ek wil almal net waarsku hoe "The Courier Guy" my uitstaande geld versuim om terug te betaal. Dit is al uitstaande vanaf die middel Desember 2022. Na vele eposse en oproepe kry ek net beloftes
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)