PV
Piet V

1 reviews | Active since Oct 2016

22 Oct 2019, 14:40

Swak diens

Uiters swak diens en geen terugvoering van hulle kant nie. Ek koop items in Kempton Park, dit weeg 11.6kg, ek word belas vir 97kg. Die koste meer as R3000.00. Ek laat n enjin kom, dit weeg 400kg, dit kos R1500.00. Ek het vele eposse gestuur om dit te betwis, geen terugvoering nie. Nou, 8 maande later word ek deur n maatskappy, Accountability gedreig dat my maatskappy se kredietwaardigheid benadeel sal word. Ek het al die eposse vir Louise by The Courier Guy sowel as Accountability gestuur.

0
Replies (0)