C
Chris
1 reviews | Active since Feb 2024
06 Apr 2024, 12:33
SWAK!!!
As dit moontlik was het ek hulle geen ster gegee nie....my pakkie is gemisroute Modimole toe in pleks van Groblersdal met lewendige visse in. Na 4 ure se anhou bel sê Modimole net dit is nie hulle probleem nie sal maandag my pakkie ontvang. Geen plan probeer maak nie niks was tot bereid om halfpad te kry.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)