BS
Benicia S

1 reviews | Active since Mar 2019

05 Jan 2022, 12:53

Pathetic service theaves!!!!

Courier Guy Courier Guy Kimberley. Ek en my broer is nou gatvol vir verskonings en stories, dis vandag meer as n maand lank wat wat hulle ons pakkie gaan optel het in Pretoria,hulle kan nie vas stel waar hulle hom misplaas het nie. Geen vordering, geen pakkie, geen refund.

Vandag staan ons hier tot ons die waarde van die pakkie (R16 000) kry of die pakkie.

Om te e-pos is n more van tyd. Hoofkantoor kry jy nie in die hande nie en indien wel word jy deurges***el van een na n ander.

Ons het 02/12/2021 het ons gebruik gemaak van Courier Guy Kimberley se dienste.

Op 14/12/2021 ontvang ons n oproep vanaf Courier guy Kimberley dat ons pakkie hier is en ons maar kan kom optel. Ek spring toe in n bakkie en jaag van die plaas af want dit was naby aan 5pm. Intussen laatweet ons ook ons klient dat sy pakkie opge****r is en ons is oppad in om te gaan laai.

Toe ek by Courier guy Kimberley stop toe se die bestuurder aan diens vir my dit lyk nie soos my pakkie nie en dit was ook nie..

Ek het aangedring dat hulle my diesel koste moes dra omdat hulle weereens my tyd gemors het en my verniet laat ry het , maar dit het hulle ook regtig gepla nie en dis ook daar gelaat... Ons is vandag by dag 34 en Courier guy Kimberley kan ons nie eers n antwoord gee nie. Hulle het gese op 15/12/2021 dat ons n refund sal kry hulle is besig daarmee.

Tot en met nou vanaf hulle besef het hulle het ons pakkie verloor is daar absoluut geen vordering.

0
Replies (0)