LS(
Loraine Scheepers (Cilliers)

1 reviews | Active since Jan 2018

07 Dec 2019, 10:45

Geen Diens the courier guy Bloemfontein

My pakkie is al 30 November 2019 in Bloemfontein af gelaai.

Dit is vir die eerste keer 02 Desember 2019 gelaai in Bloemfontein vir aflewering. Ek het dit nog steeds nie gekry nie (07 Desember 3019) .

Blykbaar sê die notas niemand was by die huis om dit te ontvang nie.

Ek was heel week by die huis gewees, hier was niemand nie!

Hulle het my ook nie probeer ****ak nie. En hulle antwoord nie die foon nie.

Op die stadium soek en net my pakkie ek sal dit self ook gaan haal as hulle te sleg is om af te lewer. Maar kan dit nie eers reel nie want niemand antwoord nie!

0
Replies (0)