Wat n rippoff The Courier Guy, gewoonlik goeie diens, maar die voel vir my n stappie te ver. Ek het gekla oor die feit dat nadat ons R100 gekwoteer is om n pakkie na n klient te stuur, die faktuur opdaag met n bedrag van R593. Kry toe n epos terug wat se dat ons mates nie korrek was volgens die kwotasie nie, wat reverdig is, maar my redenasie is om dan met dieselfde diens voort te gaan sonder om ons te laat weet dat die bedrag 6 keer soveel gaan wees is verregaande. Hulle stuur toe vir my n screenshot was presies wys wat hull winste uit ons pakkie is, as jy mooi inzoom is dit n belaglikke wins van R462. n winspersentasie van oor die 300%.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.