CE
Carin E
1 reviews | Active since Jan 2022
03 Jan 2022, 06:31
Courier Guy Jeffreysbaai mislei publiek
Courier Guy Jeffreysbaai mislei die publiek met jul 24uur diens wat nie bestaan nie. Volgens hulle kan dit 2-3dae vat, maar jy word nie ingelig daaroor nie en word forseer om die 24uur tarief te betaal. Wat R300+ meer is, anders word jou pakkie terug gehou.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)