KT
Karen T
1 reviews | Active since Dec 2013
15 Sept 2020, 12:41
Beste diens ooit!!
Beste afleweringsdiens ooit!!! My pakkie is minder as 24uur later in Bloemfontein. Baie beïndruk. Bekostigbare prys vir die beste diens ooit. Sal nie weer van ñ ander koeriermaatskappy gebruik maak nie!!! Julle is awesome.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)