<p>Wees versigtig vir The Courier Guy courier dienste,ek stuur hulle om 2 items in Jhb te gaan haal by een plek dan kom hulle met net 1 item hier aan,n week van soek kry hulle die 2de item buite op hulle vuilgoed beskadig nou word daar vir my gese hulle kan nie goed staan vir die skade nie ek moet n nuwe item koop.Hulle verskoning is hulle het "terms and conditions" wat jy op hulle webtuiste moet lees...moenie gevang word soos ek nou gevang is nie gebruik eerder iemand anders.</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.