1 reviews | Active since Mar 2018
bad servicee
Was vanoggend 8 uur by hulle. Jy moet alles jouself doen met die pakkies. Ek het net my pakkies toegemaak met bubble wrap want normaalweg het hulle karton wat hulle om die bubble wrap sit, want hulle dose is nie groot genoeg nie. Volgens hulle is dit 5 working day so vanoggend 8 uur was my pakkies daar so dat 1 begin en dan behoort die pakkie Woensdag of Donderdag in Hartenbos wees. Ek vra toe wat gaan die overnightprys wees wat toe R2400 is en dit is nie overnight nie dit neem 3 dae. Ek het nou al baie Courier Guy gebruik vanaf Kimberley en hulle diens is puik en hulle help met alles. Ek moes self my pakkies met die bruik tape toemaak waarmee ek gesukkel het en hulle staan en kyk hoe ek sukkel. Hulle sit die pakkies op die skaal en wag vir my om dit van die skaal af op te tel. Het hulle nie mense wat jou kan helpl met baie pakkies nie. Sal regtig moet kyk na iemand anders om my te help, want ek kan nie so sukkel nie. Hulle moet nog minstens 8 keer gebruik word in 2 weke
