MvdM
Monique van der Merwe

1 reviews | Active since May 2022

31 May 2022, 11:02

100

Goeie More,

Ek wil net deur te begin om te se ek het n eerlik fout gemaak en n R1300 in die courier Guy se rekening in te betaal maar die betaaling was bedoel vir iemand anders nou laat ek alles aan hulle verduidelik het en gemail het is hulle reply net dit vat 7-10 dae om die geld trug in my rekening te besorg ek is al so Gatvol om te hoor Company Policy.. Hulle kan duidelik sien die geld le in hulle rekening en laat ek nog nie probeer het om dit trug te trek nie en laat ek 100 % eerlik was om hulle te bel en te mail en vra hULLE MOET TRUG BETAAL EN DIE BESTE VAN ALLES IS HULLE SIT MET AL MY PERSOONLIKE DETAIL MY ID EN BANKING GOED DAN SAL HULLE VAN OGGEND VIR MY MAIL EN SE DAAR IS BAIE *****

0
Replies (0)