1 reviews | Active since Mar 2017

28 Nov 2017, 09:28

VW Carevell

Ek het begin van die jaar n carevelle gekoop by The Car Company in Bloemfontein. Ek het 200km met die bus gery toe gaan die water pomp. Dis binne 3dae van ek die bus gekry het. Jaco Rademyer het net sy skouers op getrek. Ek het hom na n werktuigkundige gevat op Jaco se opdrag, hulle sou glo self reel dat die bus reg gemaak word. Na 2 maande het ek due bus gaan haal en moes R3000 staan kostes betaal vir die bus. Ek het self toe nou maar die warerpomp geruil en die bus reg gemaak. Nog R3000 verder. Daarna 300km gery toe pak die oliepomp op en enjine daarmee heen. Nou kos dit my R80 000 vir n Recon enjine. En my bus loop nog nie. Ek het in 11maande 500km gery en saam met sy koop prys R250000 spandeer aan die bus en hy loop nie. The Car Company is diewe! Kliente diens bestaan nie! Ek moes hul mense wat die bus kom aflaai het R200 gee vir brandstof? Hulle het vir my baie groot skade ver oorsaak. Maak nie saak hoe goed die deal lyk nie soek eerder verder hulle sal jou te-na kom!!

0
Replies (0)