MB
Mariette B

1 reviews | Active since Aug 2018

19 Feb 2025, 13:36

Beste veiligste kuier plek in Newcastle vir die hele familie

Baie lekker plek om te kuier en die afgelope naweek was 'n "GROOT" Wenner net al die kunstenaars soos Steve wat op getree het. Die eienaar Erna is die beste. Mag ons nog jare lekker daam kan eet en kuier saam ons vriende en jou Erna You rock!

0
Replies (0)