PVHB
Petro Van Helsdingen Borowski

1 reviews | Active since Sept 2019

15 Sept 2019, 13:39

Thabazimbj Mall Badkamers

Ons het al verskeie kere met die bestuur gevra om ons te help om die. Badkamers leefbaar te maak hulle trek net deure toe en sê buite werking dit is ons enigeste pubike toilet wat ons kan gebruik in Thabazimbi nadat ons ver gery het om by die Mall besigheid te doen Thabazimbi is ons naaste dorp en is 60 km en mense ry selfs tot 120m om in die dorp te kom ons het al gevra verander dit na 'n betaal toilet toe maar hulle weier kan julle dalk asb vir ons opvolg

0
Replies (0)