mK
mariette K

1 reviews | Active since Oct 2014

11 Jun 2015, 07:14

SPYKER IN KAR SE WIEL KOSTES R890.02

Ekt 'n kar gehuur by Tempest, in die eerste plek is ek nie in kennis gestel van die ekstra R3000.00 deposito wat verlang gaan word nie<br> die kar is geinspekteur en geen fout gevind nie.<br> Ekt die kar terug gevat die sondag, toe is daar 'n spyker in die wiel<br> nou moet ek R890.02 betaal vir die regmaak , my magtig dit kan nie meer as R50 wees nie en met die pre inspeksie is die kar nie opgelig om al die wiele rondom na te gaan om te sien of daar nie ALREEDS 'n spyker in was nie<br> Ek sien ook met die ver**** is daar nou sommer ekstra 4 skades aangebring wat glad nie daar was met die finale inspeksie nie

0
Replies (1)
Tempest Car Hire
Tempest Car Hire's reply22 Jun 2015, 16:13
Official
Hello mariettek,

Dear Mariette,

We are in receipt of your feedback and do thank you for allowing us the opportunity to address your complaint.

The complaint has been resolved, branch manager has confirmed they have been in contact with you and this matter is finalised.

Please accept our apologies for the inconvenience

Yours personally,
Craig van Niekerk

Customer Services Supervisor